Dit gaan nie net oor verf en meubels nie – die tipe beligting wat jy aanskaf vir jou huis het ook ‘n groot impak, nie net in verband met hoe jy jou leefspasies sien nie, maar ook die atmosfeer wat dit afgee vir ander.
Vandag bekyk ons 14 voorbeelde van beligting buite en rondom huise wat daardie tikkie ekstra “dazzle” verskaf, hetsy dit nou vir die tuin, mure, motorhuis of die hele huis self is.
Voel vry om notas te neem!
Aangesien ons reeds buite is, kyk ons na hierdie 8 tuine wat jou sommer gaan lus maak vir tuinmaak!