‘n Huis hoef nie noodwendig uitmekaar te val voordat daar besluit word om met ‘n opknapping te begin nie. Somtyds is net ‘n outydse hoekie of vertrekkie nodig om jou twee keer te laat dink – en vandag se stukkie is die perfekte voorbeeld.
Hierdie woonstel (in Spanje) was nou wel nie in puin nie, maar het beslis ‘n bietjie skoonheid en moderne styl verdien. Gelukkig was die begroting genoeg om sommer die hele struktuur oor te doen!
Volgende op ons loerlys: 20 pragtige en moderne houtkombuise.