​14 afdak stoepe perfek vir somer

Johannes van Graan Johannes van Graan
Pergolados de madeira, Cíntia Schirmer | arquiteta e urbanista Cíntia Schirmer | arquiteta e urbanista Rustic style garage/shed Wood Wood effect
Loading admin actions …

Pergolas, gazebos, sambrele… daar is soveel maniere om skadu en styl aan ‘n stoep te verleen, maak nie saak hoe groot of klein dit is nie. En as daardie stoep uitkyk op ‘n pragtige tuin, dan is dit nog soveel beter! Dink net aan die potensiaal in terme van kuiers, ontspanning, ens. 

Hierdie 14 voorbeelde wys net hoe maklik dit is om tonne styl aan ‘n afdak stoepie te verleen, maak nie saak of dit nou hout, metaal, glas, of al drie saam is nie!

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine